Die beste orkeste tree by die Virtuele Affie-Wildsfees op

Maak so: 

  1. Voltooi die inskrywingsvorm en handig in teen Woensdag 8 Julie
    Klik hier vir die inskrywingsvorm: https://forms.gle/t1nBT1pHdJhfCcDw7
  2. Kry jou orkes bymekaar en oefen.
  3. Neem twee liedjies op, met klank en beeld.
  4. Laai dit op YouTube of maak ‘n oulike plan.
  5. Stuur jou skakel waar die video gekyk kan word na erika.swanepoel@affies.co.za.
  6. Sluitingsdatum vir die twee liedjies: Woensdag 29 Julie 14:00.

Koste: GEEN 

Slegs Affies mag inskryf. 

Professionele opnames van die finaliste word by die skool gedoen.

Help with Search courses